Original Research

A Child in Need of Care - Guillain Barré Syndrome

L Acres
Curationis | Vol 8, No 1 | a474 | DOI: https://doi.org/10.4102/curationis.v8i1.474 | © 1985 L Acres | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 27 September 1985 | Published: 27 September 1985

About the author(s)

L Acres,, South Africa

Full Text:

PDF (167KB)

Abstract

Guillian Barré-sindroom is die mees algemene polineuritis. Motoriese funksies word tot ’n groter mate as sensoriese funksies aangetal en die diagnose berus gewoonlik op simmetriese, distale en perifere spierswakheid. Sterftes aan die sindroom is gewoonlik die gevolg van respiratoriese arres en dus is vroeë diagnose en respiratoriese ondersteuning noodsaaklik. Terapeutiese sowel as verpleegsorg berus veral op goeie waarneming van die omvang van verlamming en die voorkoming van komplikasies. In die verpleging van ’n kind met die sindroom is die erkenning en hantering van die kind se vrese weens die verlies van Iiggaamsfunksies belangrik. Derhalwe is die daarstelling van goeie kommunikasie ’n noodsaaklike element van sorg.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2785
Total article views: 2446


Crossref Citations

No related citations found.