Original Research

Die opleidingsfunksie van die geregistreerde verpleegkundige - Deel 2

M.C. Bezuidenhout, A.A. Basson
Curationis | Vol 15, No 3 | a362 | DOI: https://doi.org/10.4102/curationis.v15i3.362 | © 1992 M.C. Bezuidenhout, A.A. Basson | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 26 September 1992 | Published: 26 September 1992

About the author(s)

M.C. Bezuidenhout,, South Africa
A.A. Basson,, South Africa

Full Text:

PDF (343KB)

Abstract

Biografiese gegewens van die saalsusters.
Die saalsusters wat as respondente by die studie betrek is, het in ouderdom gewissel van 20 tot 51 jaar en ouer. Die grootste aantal (n = 88; 73%) respondente val in die ouderdomsgroepe van 35 jaar en jonger. Dit blyk dus dat die jong saalsuster steeds sterk in die saalsituasie verteenwoordig is.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2574
Total article views: 2005


Crossref Citations

No related citations found.