Original Research
Die etiek - eerbied vir die mens se lewe
Curationis | Vol 3, No 2 | a257 |
DOI: https://doi.org/10.4102/curationis.v3i2.257
| © 1980 H.W. Snyman, M.D. Gronigen
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 26 September 1980 | Published: 26 September 1980
Submitted: 26 September 1980 | Published: 26 September 1980
About the author(s)
H.W. Snyman, Wits, South AfricaM.D. Gronigen, Universiteit van Pretoria, South Africa
Full Text:
PDF (80KB)Abstract
Wat beteken die woord Etiek? Afgelei van die Griekse woord Ethos, dui dit op die morele of sedelike gebruik. Dit word gestel as: die wetenskap en beginsels van morele gedrag of sedelike norme. Dit is dus ’n sedeleer. Vir ons is dit ’n uiting van ’n gefundeerde gewete.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 3000Total article views: 4904