Original Research

Die hart van verpleging

Wilma Kotzé
Curationis | Vol 2, No 3 | a511 | DOI: https://doi.org/10.4102/curationis.v2i3.511 | © 1979 Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: DENOSA
Submitted: 27 September 1979 | Published: 27 September 1979

About the author(s)

Wilma Kotzé,, South Africa

Full Text:

PDF (89KB)

Abstract

Die lewe van die mens spreek van beweging, van op pad wees. Op sy reis deur die lewe staan hy altyd op die drumpel van die onbekende toekoms. Al gaan dit hoe voorspoedig is die belewing van onsekerheid sy altyd teenwoordige metgesel en is een van sy diepste hunkeringe die na geborgenheid.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3462
Total article views: 2148


Crossref Citations

No related citations found.