Original Research

Die getroude vrou in die verpleegberoep

K. van Niekerk
Curationis | Vol 3, No 2 | a254 | DOI: https://doi.org/10.4102/curationis.v3i2.254 | © 1980 K. van Niekerk | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 26 September 1980 | Published: 26 September 1980

About the author(s)

K. van Niekerk, Universiteit van Suid-Afrika, South Africa

Full Text:

PDF (168KB)

Share this article

Bookmark and Share

Abstract

Om enigsins reg te laat geskied aan ’n omvattende onderwerp soos “die getroude vrou in die verpleegberoep” moet van naderby gekyk word na die volgende:
1. Waarom getroude vroue in die verpleegberoep as ’n groep van belang beskou word.
2. Die eise wat die gesin aan die vrou stel.
3. Die eise wat die vrou aan haarself stel.
4. Die eise wat die beroep aan die getroude verpleegkundige stel.
5. Die eise wat die getroude verpleegkundige aan die beroep stel.
6. Verantwoordbare voorstelle wat mag help om te voldoen aan sommige van die getroude vrou en die werkgewer se eise.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1316
Total article views: 1689


Crossref Citations

No related citations found.