Original Research

Doelstellings in die tersiêre onderrig

C.A. Van der Merwe
Curationis | Vol 3, No 2 | a243 | DOI: https://doi.org/10.4102/curationis.v3i2.243 | © 1980 C.A. Van der Merwe | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 26 September 1980 | Published: 26 September 1980

About the author(s)

C.A. Van der Merwe, Universiteit van Pretoria, South Africa

Full Text:

PDF (102KB)

Share this article

Bookmark and Share

Abstract

Wanneer daar oor tersiêre onderwysdoelstellings besin word, moet daar in gedagte gehou word dat die algemene doelstellings van verskeie tipes tersiêre onderwysinstellings wel ooreenkomste toon, maar dat daar ook duidelike verskille, al is dit soms net klemverskille, aan te dui is. ’n Sodanige besinning, naamlik oor tersiêre onderwysdoelstellings, moet dus geskied in die lug van
- die algemene doelstellings van ’n tersiêre onderwysinstelling en
- die doelstellings van ’n bepaalde tipe tersiêre onderwysinstelling, maar ook
- die aard en eise van die eietydse samelewing.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1837
Total article views: 4089


Crossref Citations

No related citations found.