Original Research

Die adolessente student

J. Pieterse
Curationis | Vol 3, No 2 | a242 | DOI: https://doi.org/10.4102/curationis.v3i2.242 | © 1980 J. Pieterse | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 26 September 1980 | Published: 26 September 1980

About the author(s)

J. Pieterse, Universiteit van Pretoria, South Africa

Full Text:

PDF (232KB)

Abstract

Om by ’n dosentesimposium oor aspekte van tersiêre onderrig ook oor die adolessente student te besin, is geen toevallige keuse nie. Om sinvol te kan onderrig, moet tog seker eerstens geweet word wie onderrig moet word. Daarom sal in hierdie referaat eerstens verwys word na adolessensie as lewensfase waartydens ook aandag gegee sal word aan die sogenaamde kultuurpuberteit. Daarna moet ook na die adolessente student as mens verwys word, waarna onderskeidelik die psigiese en geestelike aspekte asook enkele fisiese aspekte van adolessensie behandel sal word. Ten slotte sal die problematiek wat die adolessente student i.v.m. vrees vir mislukking ervaar, behandel word.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2385
Total article views: 3160


Crossref Citations

No related citations found.