Original Research
Die verpleegkundige as skepper van die terapeutiese omgewing
Curationis | Vol 3, No 1 | a225 |
DOI: https://doi.org/10.4102/curationis.v3i1.225
| © 1980 S.P. Human, M.M. Faure
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 26 September 1980 | Published: 26 September 1980
Submitted: 26 September 1980 | Published: 26 September 1980
About the author(s)
S.P. Human,, South AfricaM.M. Faure,, South Africa
Full Text:
PDF (113KB)Abstract
Die verpleegberoep stel hom ten doel om diens aan die gemeenskap op al die vlakke van gesondheidsdienste te lewer, d.i. op voorkomende, bevorderende, kuratiewe en rehabiliterende vlak. Die rol van die verpleegkundige in haar dienslewering aan die mens wat siek is, word gekenmerk deur instrumentele en ekspressiewe dimensies:
- die instrumentele as die konkrete, fisieke benadering tot die pasient
- die ekspressiewe wat temperend daarop inwerk deur die ondersteunings-, begeleidings- en vormingsfase van haar dienslewering aan en benadering tot die gemeenskap en die individu.

Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 3273Total article views: 2393